
Ek ken Lizet van skool dae af en was so opgewonde toe sy my bel om te hoor of ek haar trou fotos op Douglas kon kom neem. Ek was nog nooit voorheen op Douglas nie maar is mal oor klein dorpies en hierdie dorpie en sy mense het my hart gesteel. Dit was een groot bruilosfees, en die liefde tussen die mense was duidelik sigbaar. Weereens kan ek net se, ek is dankbaar dat my lewe gevul is met oomblikke soos die.
4 Responses to Broer & Lizet