Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Dec
11

Charlotte & Rian

Corner

Karoo troues is verseker my favourite….seker omdat ek in die karoo groot geword het, die mense is so gasvry en liefdevol in daai klein dorpies. Ek het hopeloos te veel fotos gepost want elke een was vir my mooier as die vorige een, so wees maar geduldig daar is baie fotos! Charlotte en Rian – baie dankie dat ek deel kon wees van hierdie magical dag, ek wens vir julle ongelooflik baie liefde en geluk vir julle toekoms saam.

 

One Comment for Charlotte & Rian


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *