
Zandre en Andre se troue was by die Rosebarn net buite Jeffreys. Die twee van hulle pas so mooi by mekaar. Dit was vir my so spesiaal dat die twee oumas die blomme meisies was en deel kon wees van so mooi dag. Ek wens vir julle die mooiste toekoms saam. Geniet die fotos xx